AKKOMMODASIE
Akkommodasie is beskikbaar op die perseel.
Laai die uitleg van die kamers se dokument onder af.
Kontak Andrea om jou bespreking te doen.
Betaling word op die dag van aankoms by Ontvangs hanteer.
Kaartfasiliteite is beskikbaar.
ONTBYT
Die venue het ‘n ontbyt opsie wat geneem kan word. Dit is +/- R95.
U kan by ontvangs met aankoms aandui of u ontbyt wil neem.