R S V P

Alhoewel ons al makiete gaan vier van die Vrydag, 7de April 2023, is ons troudag die 8ste April 2023.
Kom geniet die ken-mekaar-braai saam ons voor die groot dag in die gees van die #FunBoschMakietie! Ons skop die fees behoorlik af met ‘n Vrydagaand Spit.
RSVP asb vir albei hieronder voor die 10de Februarie 2023.

ken-mekaar-braai

Vrydag, 7 April 2023

TROUE RSVP

Saterdag, 8 April 2023