Group 95

VENUE - LOCATION

Blomfontein Wedding Venue, Cradock.
Koordinate: -32.46329189757041, 25.655916010848564
Sodra u van die hoofpad regs draai, is dit ‘n 20km grondpad. Ons sal aanbeveel dat lae-profiel moters die pad vermy.
(Gerhard se Ford 2019 Fiesta kon die pad aandurf.)

KLEREDRAG

Die kleredrag vir die troue is semi- formeel.

GEEN KINDERS

Geen kinders of metgeselle indien nie uitgenooi nie.

KONTAK NOMMERS

Andrea 0795049553
Gerhard 0718796517

(vir enige navrae in die week van die troue, asook op die dag)
JP 0714241842